In Louis Trichardt in Limpopo moet jy góú stort.
Die dorp se rioolstelsel is so voos dat jou buurman se onverwerkte rioolvullis tussen jou tone kan uitborrel.
Mnr. Mike Galvin, ’n inwoner, vertel die dorp se rioolpompe is buite werking en die rioolvullis het onlangs in die pype opgehoop en [...]
